Quantcast
Channel: Watkykjy | RSS Feed
Browsing all 15 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Royal Fokop

Ingestuur deur Apples Die afgelope naweek was daar weer een of ander belangrike meeting waar Prins William en sy vrou, Kate Middleton (wat ons nou blykbaar mos ‘Katherine’ moet noem, want ‘Kate’ is ‘n...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Laitie beleef Ram Jam innie Kaap

Dear Diary… ……….Kuip Town is rowwer as ooit. Na ‘n maand in die stad is dit baie duidelik. Party season is hier in esCape Town. Toeriste fokken oral. Jy stap in jou local kaffie in en  klink dit soos...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ope Brief aan Israeli Immigration

Lyk ek soos ‘n fokken terroris? Ek heg foto aan net dat julle kan seker maak. Asseblief, vertel vir my, hoekom moet julle my hele fokken tas uitpak nadat ek vir julle gese het ek het die fokken ding...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

As jy vergeet om te save…

Ek is nou so kwaad vir myself ek vee sommer my gat met 'n moerige mamba af. Daai oomblik as jy vergeet om te save. Ek weet nie of moet ek in my broek kak of huil nie of sommer die ontvanger aan sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ramfest is glo van die duiwel

Middag Griffin, het n "chain mail" epos ontvang gisteroggend oor ramfest wat ek hoop jy nogal interessant sal vind. Die ding ruk nie so lekker in Bloem nie lykit my. Check die kak Jankel "Hallo julle,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.

'n Watkykertjie het besluit om sy wedervaringe in Taiwan met ons te deel. Lyk my dis wat expats doen… Hello, julle! Ek hoop dit gaan goed met julle want anders sal ek baie kak voel want hier gaan dit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘n Ope brief aan Sebastian Vettel

Geagte Sebastian Vettel Fok jou. Vir alles. Op November 28, 2011, het Vent Venter ‘n hartroerende brief aan Jacques Kallis gerig oor die hartseer wat hy in sy lewe veroorsaak het. Vanaand, op 26 Maart,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die spinnekop

Hey griff n buddy het die vir my gestuur en ek dink dis nogal kak snaaks Frits Ek weet nou nie hoe jy oor spinnekoppe voel nie maar ek ry eerder 'n fiets sonder 'n saal as om een te konfronteer. Ja,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Got-ograaf Fotograaf

Wat is dit wat sommige fotograwe die eerste keer laat dink het dat hulle actually in charge is van die show? Is dit pure arrogansie, of is daar meer fout as net dit met hulle? Die musikant op stage is...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Help ‘n bra (en ‘n klomp honde) uit.

Ons post nie gewoonlik hierdie tipe goed nie, maar die arme bra sukkel en al wat hy vra is dat mense die honde kom haal… Hello,   Ek hoop regtig julle kan my help, ek sit met my hande in my hare.   My...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykertjie met next level Ford Fairlane kort raad

‘n Watkykertjie het by ons kom aanklop om raad te vra. Hy wil graag sy kief tjor restoureer. Maybe kan een van julle kokkelolle hom uithelp. Drop sommer jou advies hieronder in die comments section...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Watkykertjie geniet Philips Philips en The Script

Hi Griff Jy het gesê ek kan gerus vertel hoe dit was, so hier is hy. My wederhelfte is ‘n moerse Phillip Phillips fan so sy was moerse excited om te gaan. Aangesien The Script die hoof act was het ek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Radio Kalahari Orkes, hoed in die hand. Gee ‘n geldie, ou swaer.

Maats, Radio Kalahari Orkes is besig met ‘n baie unieke Indiegogo campaign en het julle hulp nodig. Daar is net 5 dae oor. Ons stel hulle nou aan die woord: Dagsê! Luister, ons sukkel hier in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mary Poppins – death metal version!

Goeie dag, Ek het daai nice metal cover getjek van Die Antwoord en dit was befok, het deur daai ou se channel gegaan. Maar julle moet die link se vid tjek, dis bietjie meer Death Metal maar nogsteeds...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Een aand in Hatfield Square…

Yes Griff, Ek het nog ‘n storie vir jou. Fokweet hoekom die goed met my gebeur. Right, so in die dae van Hatfield Square vind ek myself een aand laat in Dropzone. Vrinne huistoe en ek wat nog ‘n laaste...

View Article

Browsing all 15 articles
Browse latest View live




Latest Images